Home
Weddings
Ticket Sales
Other Functions
Markets
Contact
History
More
Events
Die ou meule het vanaf 1998 organies begin groei in 'n veelsydige gebou waarin 'n verskeidenheid tipe funksies aangebied word.
Elke troue is uniek, soos paartjies die vryheid het om hul eie kreatiwiteit uit te leef in die variasie van ruimtes wat elk sy eie atmosfeer het.